Luister: Jou kultuurkoerant vir 30 Julie tot 5 Augustus


OppiKoppi

OppiKoppi, een van die grootste alternatiewe musiekfeeste, vind vanjaar van 5 tot 9 Augustus plaas. Foto: OppiKoppi.co.za

Dit is weer tyd vir ons weeklikse kultuurkoerant met Charlie Smidt van die FAK. Luister na die podsending om alles te hoor oor die week se musiekvertonings, sangers se optredes naby jou en die bekendstelling van ‘n nuwe Afrikaanse radiostasie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.