Luister: Jou kultuurkoerant vir 7 tot 31 Desember 2015


Beeskraal-sing-Afrikaanse-Volksmusiek-Barry

Foto: Verskaf

Feeste, skoue, musiekvertonings, komedie en teaterstukke te kies en te keur.

Charlie Smidt van die FAK is terug op die lug en vertel jou wat in die volgende sewe dae op die kultuurfront oor die hele Suid-Afrika gaan gebeur.

  • Word ʼn vriend van die FAK en ontvang ʼn gratis Beeskraal-CD en ʼn DVD oor Namibië, asook die jongste boek van die FAK. SMS jou naam en die sleutelwoorde FAK en Beeskraal na 45730.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.