Marico Bosveld Myl

29 Oktober 2011

Die Marico Bosveld Myl vind hierdie jaar vir die 4 de jaar plaas. Dit is in die pragtige Marico Bosveld, waarvan Hurman Charles Bosman skryf. Daar vind die volgende aktiwiteite plaas by Riekertsdam, Groot-Marico:

  • Swem—1/4, 1/2, 1 Myl en 3000 m.
  • Hardloop—5 km pretloop, 10 km, 21.1 km en 42.2 km, kwalifiseerend vir die Two Oceans en Comrades.
  • Bergfiets Renne 10, 20, 50 km kwalifiseerend.

Swem, Hardloop en bergfietsrenne is kwalifiseerend. Daar is ook hengel asook Gimkana.

Verder is daar vermaak : Gary forwood, Fredi Nest en GLASKAS.

Ons het ook ‘n veiling met seldsame produkte uit die bosveld soos jagmesse ens.

Mej. Bosveld, van klein tot groot word gekroon, babakompeitsie asook Mnr. Spiere.

Daar is ook stalletjies en dan lekker kos en lekkernye om te eet.

Verder is daar kampplek by die dam, en ons sluit die dag af met ‘n lekker boeredans.

 

Kontak besonderhede:

Arend 0827388459,

Petro 0722667565,

Jan Harm 0738750137,

Maryna 0733915444.

Skoonheidskompetisie: Anel 0716755664.

Email adres: [email protected]

Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.