Maroela Media se 10 gewildste vermaak-artikels vir 2019

Hierdie tien artikels is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media se vermaak-portaal.

  1. Nóg ʼn veteraan-aktrise verlaat die Laan

“Soos met menigte televisiereekse gebeur dit gereeld dat ʼn karakter se reis bloot tot ʼn einde kom.” Lees meer.

  1. Engelse nooi sê ‘ja’ vir haar boer

Een van die kykNET-werklikheidsreeks Boer soek ʼn vrou se gewildste paartjies is verloof. Lees meer. Die paartjie se paadjies het egter kort daarna geskei. Lees meer.

Rèan en Rox-zee (Foto; Instagram)

  1. Elandré maak hart oop oor vriende se dood

Elandré (24), die geliefde Afrikaanse sanger met die kenmerkende diep stem, het deur diep waters gegaan toe twee van sy vriende slegs ʼn paar weke uit mekaar in motorongelukke dood is. Lees meer.

elandre-schwartz

Elandré.(Foto: Facebook via @elandreofficial)

  1. Bekende vermaakpaar se paadjies skei

Een van die Suid-Afrikaanse vermaakwêreld se bekendste paartjies, Bouwer Bosch en Leandie du Randt, het aangekondig hul paadjies gaan skei. Lees meer.

  1. Aanhangers krap kop oor Corlea se foto

Die gewilde Afrikaanse sangeres, Corlea Botha, het aanhangers aan die gons gehad nadat sy ʼn skokplasing op haar sosiale media gemaak het waar dit blyk dat sy met die vuis geslaan is. Lees meer. Lees ook die opvolgstorie: Corlea oor dáái foto.

  1. Radio Raps en sy vrou se paaie skei

Die komediant en televisiepersoonlikheid Rikus de Beer, beter bekend as Jonathan van Radio Raps, en sy vrou, Kaylee de Beer, se paaie het geskei. Lees meer.

radio-raps
  1. Video: Vierde kind op pad vir glanspaartjie

Die bekende sanger Heinz Winckler en sy vrou, Alette-Johanni, het aangekondig dat hulle nog ʼn pienkvoet ryker gaan word. Lees meer.

Die Winckler gesin word ‘n boetie of sussie ryker (Foto: Instagram)

  1. Leandie skep asem na huweliksbootjie sink: ‘Ek is nou oukei’

“Mense kom sê vir my: ‘Ek was so geskok oor jou egskeiding’. Dan sê ek: ‘You and me both’,” sê sy met ʼn wrang glimlag. Lees meer.

  1. Bekende blondekop verloof

Katinka Oosthuizen, oftewel Katinka die Kat soos sy onder haar duisende aanhangers bekend staan, is verloof. Lees meer.

  1. Rèan en Rox-Zee verbreek verlowing

“Ons is nog lief vir mekaar. Ek was bereid om my hele lewe agter te laat vir hom, maar hulle het ons verhouding in die grond ingedryf. Dit is nié Rèan se skuld nie.” Lees meer.

Rèan en Rox-zee (Foto; Instagram)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.