100% vir Jesus

Willie & die Wenspan

Een ding is verseker, sodra Willie & die Wenspan se nuwe CD begin speel, begin jou voete te jeuk, jou hande wil net in die lug gaan en jou hele lyf wil net dans om Jesus te loof. Hierdie produksie is 100% om kinders opgewonde te maak oor Jesus, maar het ook ‘n ernstiger sy om hulle te leer om Hom te aanbid, sowel as God se Vaderhart te verstaan. Fuzz het homself oortref met die produksie om Willie en die Wenspan na hoër hoogtes te vat. Mag hierdie CD kinders se lewens verryk en hulle nader aan Jesus bring.

Speellys

  1. Ek is lief vir Jesus
  2. 100% vir Jesus
  3. Dit is cool
  4. Aanbid die Heer/Hoe groot is ons God
  5. Wie is die Koning
  6. Serious
  7. Kampioene
  8. U Liefde
  9. My Kind
  10. Die vrug van die Gees
  11. Ek en my huis

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.