Musiek 2014: Hier is die beste albums

riana nel die regte tydMaroela Media het die beste Afrikaanse musiekalbums saamgestel vir 2014.
Daantjie Dinamiet het vroeër ook ‘n paar toekennings gemaak aan verskeie kunstenaars.

Maroela Media Top 20 albums vir 2014

  1. Die regte tyd– Riana Nel
  2. Afrikaans– Elvis Blue
  3. Liefdesverhale– Anders
  4. Wals, wals Willemien– Laurika Rauch
  5. Dit staan in die sterre– Rinel Day
  6. Niks en niemand– Ampie
  7. Wat die hart van vol is– Pieter Koen
  8. Stilte en storms– Elizma Theron
  9. Soos ‘n Boss– Snotkop
  10. Wat rym met liefde– Andriëtte
  11. Want jy is boer– Adam Tas
  12. Manne wat glo
  13. Hande vol genade– Dozi
  14. Ruk my tot stilstand– Adam Barnard
  15. Naweeklyfie– Lianie May
  16. Grootste treffers– Romanz
  17. Vars uitgekerf– Kaleidoskoop
  18. Ek en jy– Dewald Wasserfall
  19. Goud– Adam
  20. Toeka 3– Steve Hofmeyr

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

louisa van niekerk ·

Baie mooi moeilik om beste te kies,Ek se sommer alma

louisa van niekerk ·

Ek hou daarvan om jul mense en zangers op fb te sien,en deel graag op fb

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.