4Werke tree toe tot die Top-20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar vier snitte wat styg, nege wat daal, ses wat onveranderd bly en een nuwe lied in die ranglys.

4Werke (Ray Dylan, Nicholas Louw, Liezel Pieters en Elizma Theron) is weer terug met ’n splinternuwe album wat binnekort bekendgestel gaan word. Hul nuutste enkelsnit, “Hart”, betree die week se Top-20. Dewald Wasserfall behou sy posisie op nommer 1.

  1. Dewald Wasserfall – “Nuwe begin”
  2. Refentse – “Reisiger”
  3. Karlien van Jaarsveld – “Rooi lip soene”
  4. Brendan Peyper – “Jy laat dit maklik lyk”
  5. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vir my”
  6. Tarryn Lam – “Mal oor jou”
  7. Jay – “Lê ’n bietjie langer”
  8. Jay & Lianie May – “Siekverlief”
  9. Corlea – “Breek my hart”
  10. Adam Tas & Stella – “Ek is ryk”
  11. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  12. Jo Black – “Een klein klippie”
  13. Verskeie kunstenaars (Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay, Bobby van Jaarsveld & Ruhan du Toit) – “Die land”
  14. Leah – “Ek mag jou mis”
  15. Verskeie kunstenaars (Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Ghapi & Juan Boucher) – “Die gelofte”
  16. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  17. Neil Somers – “Bloedgrond”
  18. Snotkop – “Souserig”
  19. Appel  – “Boer loop deur my are”
  20. 4Werke – “Hart”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Sandra Pretorius ·

Genade, dis darem ‘n klomp substandaard liedjies op die Top 20 met woorde wat klink asof dit deur iemand in graaf vyf geskryf is! Gemors!

Johan ·

Sandra, vind jy regtig die woorde van “Die Gelofte” is gemors en geskryf deur iemand wat in standerd vyf is ?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.