Afrikaans is Groot 4 GOUD binne 1 week!

Afrikaans is nie net GROOT nie, dis MASSIEF! Binne slegs 1 week het Afrikaans is Groot Volume 4 – Spesiale Uitgawe goue status behaal!

Die gewilde Afrikaans is Groot reeks is terug en net betyds vir die feesseisoen! Die baie spesiale uitgawe is ‘n dubbel album met al die plaaslike gunstelinge soos Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Lianie May, Steve Hofmeyr, Jay, Riana Nel en Jannie Moolman. Afrikaans is Groot 4 – Spesiale Uitgawe bring vir jou 2 splinternuwe snitte deur Theuns Jordaan en Bobby van Jaarsveld wat slegs op die album beskikbaar is! Geniet saam die grootste Afrikaanse treffers van 2011 – “Engel van my hart”(Juanita du Plessis), “Tyd om te trek”(Bok van Blerk), “Sweet dreams” (Karlien van Jaarsveld), “Melanie” (Jay) en “Snorre”(Robbie Wessels), sowel as die gewildste Afrikaanse liedjies van die afgelope 5 jaar!

Speellys

CD 1

  1. Kan ek met jou praat – Bobby van Jaarsveld (nuut)
  2. Op soek na Jou – Theuns Jordaan (nuut)
  3. Snorre – Robbie Wessels
  4. Beter as Liefde – Karlien van Jaarsveld
  5. Kan nie Sonder Jou Nie – Jay
  6. My Hele lyf – Riana Nel
  7. Ek sal nie bang wees nie – Joe Niemand
  8. Jy vat my hoër – Andriëtte Norman
  9. FM Stereo – Steve Hofmeyr
  10. So klink ‘n Hart – Eden
  11. Tenessee Waltz – Lianie May
  12. ‘n Goeie man – Bok van Blerk
  13. Kyk waar is ons Nou – Bobby van Jaarsveld
  14. Met een kyk – Lisa Katzke
  15. In my Droom – Jannie Moolman
  16. Vergeet van my – Jessica Truter
  17. Gee my Liefde – Arno Jordaan
  18. 7de Laan – Albert de Wet
  19. Gee jouself vir my – Corlea
  20. Geen lewe sonder Jou – Desmond Wells

CD 2

  1. Pa & Seun – Steve Hofmeyr en Bok van Blerk
  2. Dowwe Spore – Theuns Jordaan en Juanita du Plessis
  3. Net voor die Storm kom – Theuns Jordaan
  4. Toe Stop my Hart – Jay en Lianie May
  5. Spieëltjie – Bobby van Jaarsveld
  6. Melanie – Jay
  7. Gooi jou arms om my – Vaughan Gardiner
  8. Baby Tjoklits – Gerhard Steyn
  9. Engel van my Hart – Juanita du Plessis
  10. Juliet – Steve Hofmeyr
  11. My Lewe draai om Jou – Bobby van Jaarsveld ft. Lika
  12. Sweet Dreams – Karlien van Jaarsveld
  13. Soen my nie meer nie – Lianie May
  14. Tyd om te trek – Bok van Blerk
  15. 54 5de Straat
  16. Liewe Ouers – Robbie Wessels
  17. Tussen jou en my – Dozi
  18. Engele – Arno Jordaan
  19. Suikerbos – Wasserfal
  20. Ons vir Jou Suid-Afrika – Robbie en Bok

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.