Daantjie Dinamiet het gaan ondersoek instel om te bepaal watter Afrikaanse kunstenaars nie in Suid-Afrika gebore is nie. Kan jy nog ‘n paar noem? Lewer sommer kommentaar in die blokkie onderaan die berig.
Gé Korsten (Nederland)
Carike Keuzenkamp (Nederland)
Karen Zoid (België)
Juanita du Plessis (Namibië)
Pieter Naudé (Namibië)
Nianell (Namibië)
Riana Nel (Namibië)
Manuel Escorcio (Mosambiek)
Guillaume (Namibië)
Dana Winner (België)
Heintje Simons (Nederland)
Jim Reeves (Verenigde State van Amerika)
Herman van Veen (Nederland)
Stef Bos – Veenendal in Nederland
Ja maar Heintjie, Dana, Jim en Herman het net enkele songs (indien) in Afrikaans gesing. Maak dit van hulle Afrikaanse kunstenaars? Jim miskien nog, hy’t darem in SA gewoon en saam Ruiter in Swart ‘n fliek gemaak. Die ander drie hebt gewoon nog niet in Zuid Afrika gewoon, ja?
Ek het aan dieselfde gedink as “Kraalmuur”. So sal Ivan Rebroff ( regte spelling???) van Rusland dan ook moet bykom?
Ivan Rebroff met sy swaar Russiese aksent en ongelooflike wye register – Luister, geniet en onthou! : http://www.youtube.com/watch?v=LiAyFStYa8c