Afrikaanse liedjies wat deur meer as een kunstenaar gewild gemaak is

Laurika Rauch

‘n Video van Koos du Plessis se “Sprokie vir ‘n stadskind” volg onderaan die berig. Daar is deur die jare al baie Afrikaanse liedjies wat vir meer as een kunstenaar of groep ‘n treffer was; hier is hulle:

Ruiter van die windjie- Heintje Simons en Bles Bridges
My hart sing van liefde- Sias Reinecke en Maritza
Annamarie- Jurie Ferreira en Gerrie Pretorius
Sprokie vir ‘n stadskind- Koos du Plessis en Laurika Rauch
Skipskop- David Kramer, Sonja Herholdt, Theuns Jordaan
Sonvanger- Valiant Swart, Laurika Rauch, Theuns Jordaan , Corlea Botha
‘n Bietjie meer tyd- Sonja Herholdt , Maritza
Sonder jou- Ian en Dix , Gé Korsten
Kinders van die wind- Laurika Rauch , Theuns Jordaan
Vier woorde- Louise Senekal en Jaco Pieterse, Bles Bridges
Houtkruis- Prophet, Romanz
Ou ryperd- Chris Blignaut, Dozi
Seeman- Virginia Lee, Gé Korsten, Leonore Veenemans
Ek kom weer terug- Barbara Veenemans, Louise Senekal en Jaco Pieterse
Squeeze my- Anton Myburgh, Wynand Strydom
Hanne- David Kramer, Theuns Jordaan
Lisa se klavier- Koos Kombuis, Laurika Rauch
Die mense wat ek liefhet- Laurika Rauch, Sonja Herholdt
Trein na Margate- Jacques de Coning, Christo en Cobus
Reën oor my- Quentin Prinsloo,  Fran-Zel
Krisjan Swart- David Kramer , Laurika Rauch
Heidi- Herbie en Spence , Carike Keuzenkamp
Waterblommetjies- Anton Goosen, Sonja Herholdt
Groen blare- Chris Blignaut, Wicus van der Merwe
Haai casanova- Glenys Lynne, Shine 4 en Snotkop
Dink jy darem nog aan my?- Groep 2, Eden
Reik na die sterre- Bles Bridges, Romanz
Jou hart is weer myne- Heintje Simons, Bles Bridges, Steve Hofmeyr
Sproetjies- Sias Reinecke, Dana Winner
Ver in die ou Kalahari- Danie Pretorius, Jurie Ferreira, Ben E. Madison, Sangoma en Jack Parow, Harald Richter en Lieb ester
Ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer- Gé Korsten en Rina Hugo, Patrizio Buanne en Corlea Botha
Hantamberge- Maureen Moore en Ben E. Madison, Chris le Roux
Pennies op die spoor- Steyn Fourie, Dozi
Meisie sonner sokkies- David Kramer, Die Campbells
Dorstyd- Groep 2, Carike Keuzenkamp
Ek wil vir jou- Jannie du Toit, Laurika Rauch
Blou- Laurika Rauch, André Swiegers en Riana Nel
Onder in my whiskyglas- Koos Kombuis, Johannes Kerkorrel
Silver de Lange- Anton Goosen, Carike Keuzenkamp
Onthou jy nog?- Koos du Plessis, Carike Keuzenkamp
‘n Sonneblom uit Bethlehem- Lize Beekman, Laurika Rauch
Ek maak net soos ek wil- Koos du Plessis, Laurika Rauch
Sweef soos ‘n arend- Danie Niehaus, Rina Hugo, Karin Hougaard, Bles Bridges
Leef vir vandag- Billy Forrest, Anna Kruger, Claude Larson-sangers
Kom terug- Anna Kruger, Leonore Veenemans
Tsitsikamawoud- Glenys Lynne, Juanita du Plessis
Jou hart is weer myne- Heintje Simons, Bles Bridges, Steve Hofmeyr

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.