Afrikaanse Treffers van 1975 – 1993

Gé Korsten

‘n Video van Gé Korsten en Rina Hugo se “Ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer” verskyn onderaan die berig. Daantjie Dinamiet het in die argiewe gaan krap om die treffers van die jaar op die radioprogram Afrikaanse treffers tussen 1975 en 1993 op te spoor.

Hier volg die volledige lys:
1975: My sonnestraal – Herbie en Spence
1976: Ramaja – Glenys Lynne
1977: Mooi Griekeland – Sonja Herholdt
1978: Ek kyk graag so diep in jou oë – Gé Korsten
1979: Kruidjie-roer-my-nie – Anton Goosen
1980: Harlekyn – Sonja Herholdt
1981: Sproetjies – Sias Reinecke
1982: Die rugby-onthaal – Leon Schuster
1983: Vyfster – Lloyd Ross
1984: Troepie Doepie – Rina Hugo
1985: Vier woorde – Louise Senekal en Jaco Pieterse
1986: ‘n Tikkie vryheid – Rina Hugo
1987: Reik na die sterre – Bles Bridges
1988: Ek lewe – Anneli van Rooyen
1989: Hoor jy my stem oor die see? – Rina Hugo
1990: Wil jy dans, Carina? – Francois en Elizabeth Fourie
1991: ‘n Dans met Pa – Johan Stemmet
1992: Meer as woorde – Francois en Elizabeth Fourie
1993: Ek mis jou elke dag ‘n bietjie meer – Gé Korsten en Rina Hugo

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.