Al lê die berge nog so blou- Snotkop en Anders

Hier is ‘n pragtige nuwe weergawe van Al lê die berge nog so blou van Snotkop saam met die sangpaar Anders. Dit kom voor op Snotkop se nuwe album, Soos ‘n boss, en dit behoort ‘n baie groot treffer te word.Snotkop

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.