Annemarie- Gerrie Pretorius

Gerrie PretoriusDie Afrikaanse sanger Gerrie Pretorius het gister sy verjaardag gevier.  Hier is die liedjie waarmee hy aanvanklik bekendheid verwerf het; naamlik Annemarie, wat oorspronklik deur Jurie Ferreira opgeneem is. Dit is die Afrikaanse weergawe van Barry Mason se treffer Rowbottom square.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

christa ·

My vriendin het n cd van Gerrie Pretorius Ek singvir Bles vol 2 gekoop by Lesers Kring.
Met ons teleurstelling vind ons toe die eerste cd is Gerrie Pretorius
Die 2de cd is Pieter Smit eur heOns is regtig ni tevrede met die blabs nie
Ek sal dit waardeer indien iemand my kan se wat daar gebeur het

By voorbaat

Dankie

Christa Botes

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.