Annermarie- Jurie Ferreira

Jurie FerreiraHoewel Gerrie Pretorius tien jaar gelede ‘n treffer met Annemarie gehad het, is hierdie opname deur Jurie Ferreira die oorspronklike een. Dit is die Afrikaanse weergawe van Barry Mason se treffer Rowbottom square, en in die 1970’s was ‘n instrumentale opname deur T. W. Adry die kenwysie van die program Tienerateljee wat deur die Afrikaanse radiodiens van die SAUK uitgesaai is.

https://www.youtube.com/watch?v=4iK017t6GJ0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.