Arno Jordaan verklaar oorlog op die Afrikaanse Top-20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar drie snitte wat styg, 11 wat daal, vyf wat onveranderd bly en een nuwe toetrede.

Arno Jordaan betree dié week se Top-20 in nommer 19 met sy jongste enkelsnit, “Derde wêreldoorlog”. Sy nuwe album word binnekort vrygestel.

Jo Black kraai koning vir die derde week met “Voel jy die genade”. Dié snit het geskiedenis gemaak op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 toe Black dié gewilde treffersparade in die nommer 1-posisie betree het.

  1. Jo Black – “Voel jy die genade”
  2. Demi Lee Moore – “Mis eet slaap herhaal”
  3. Refentse – “Liefdegenerasie”
  4. Ivan Roux  – “Daai ding”
  5. Straatligkinders  – “Krake”
  6. Jay & Lianie May – “Siekverlief”
  7. Karlien van Jaarsveld – “Rooilipsoene”
  8. Manie Jackson – “Donker hart”
  9. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  10. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  11. Dewald Wasserfall – “Nuwe begin”
  12. Refentse – “Reisiger”
  13. 4Werke – “Hart”
  14. Early B met Jack Parow & Justin Vega – “Potte”
  15. Lean – “Ek mag jou mis”
  16. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  17. Straatligkinders – “Wonder”
  18. Brendan Peyper – “Jy laat dit maklik lyk”
  19. Arno Jordaan – “Derde wêreldoorlog”
  20. Jay – “Lê ’n bietjie langer”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Hannelie ·

@Chris ek wou ook nou net sê. Ek het 2-3 keer gekyk en gesien die foto lyk nie lekker normaal op die omslag nie.

Anelle ·

Arno is fantasties!! Altyd profesioneel, ongelooflike stem en talent.. Binnekort nommer een!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.