Blouberg se strand

Oorspronklike ‘n Duitse liedjie vertaal deur Christopher Torr wat Laurika Rauch weer tot groot hoogtes laat styg het. Blouberg se strand het die top 10 gehaal  in die Populêre  kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae