Brendan laat nommer 1 op Top-20 ‘maklik lyk’

Brendan Peyper (Foto: Facebook)

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar vier snitte wat styg, 12 wat daal en vier wat onveranderd bly.

Brendan Peyper betree die week se nommer 1-posisie met “Jy laat dit maklik lyk”. Dié snit is vanaf sy jongste album, Dis nie sonde nie.

  1. Brendan Peyper – “Jy laat dit maklik lyk”
  2. Dewald Wasserfall  – “Nuwe begin”
  3. Karlien van Jaarsveld – “Rooi lip soene”
  4. Jay & Lianie May – “Siekverlief”
  5. Refentse – “Reisiger”
  6. Tarryn Lam  – “Mal oor jou”
  7. Dirk van der Westhuizen  – “Sexy vi my”
  8. Jay – “Lê ’n bietjie langer”
  9. Corlea – “Breek my hart”
  10. Leah – “Ek mag jou mis”
  11. Adam Tas & Stella – “Ek is ryk”
  12. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  13. Verskeie kunstenaars (Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay, Bobby van Jaarsveld & Rohan du Toit) – “Die land”
  14. Jo Black – “Een klein klippie”
  15. 4Werke – “Hart”
  16. Verskeie kunstenaars (Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Ghapi & Juan Boucher) – “Die gelofte”
  17. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  18. Neil Somers – “Bloedgrond”
  19. Snotkop  – “Souserig”
  20. Appel – “Boer loop deur my are”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.