In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar vier snitte wat styg, 12 wat daal en vier wat onveranderd bly.
Brendan Peyper betree die week se nommer 1-posisie met “Jy laat dit maklik lyk”. Dié snit is vanaf sy jongste album, Dis nie sonde nie.
- Brendan Peyper – “Jy laat dit maklik lyk”
- Dewald Wasserfall – “Nuwe begin”
- Karlien van Jaarsveld – “Rooi lip soene”
- Jay & Lianie May – “Siekverlief”
- Refentse – “Reisiger”
- Tarryn Lam – “Mal oor jou”
- Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
- Jay – “Lê ’n bietjie langer”
- Corlea – “Breek my hart”
- Leah – “Ek mag jou mis”
- Adam Tas & Stella – “Ek is ryk”
- Tarryn Lamb – “Vier woorde”
- Verskeie kunstenaars (Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay, Bobby van Jaarsveld & Rohan du Toit) – “Die land”
- Jo Black – “Een klein klippie”
- 4Werke – “Hart”
- Verskeie kunstenaars (Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Ghapi & Juan Boucher) – “Die gelofte”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Neil Somers – “Bloedgrond”
- Snotkop – “Souserig”
- Appel – “Boer loop deur my are”
Welgedaan Brendan……..van Oud Bloemfonteiner!!!!!