Charlize Berg

Charlize Berg

Charlize Berg het kitsbekendheid verwerf na die sukses van haar en Heinz Winckler se duet You and I. Haar debuutalbum kom kort nadat sy verlede jaar met  die Rapport/Vonk-prys bekroon as die blinkste musiekvonds. Charlize gee ook haar weergawe van Kurt Darren se Hemel op Tafelberg en sing ook saam met Kurt die lied Elke dag by jou. Die album bevat popmusiek, ritmiese blues-invloede en kragtige ballades. (Select Musiek)

Speellys

  1. Kom terug, kom weer, kom haal my
  2. Sit my net saggies neer
  3. You and I (met Heinz Winckler)
  4. Jy’t belowe
  5. Sal jy bly vanaand?
  6. Hemel op Tafelberg
  7. Hurt
  8. Hou jou mond en soen my
  9. Waar is jy Romeo?
  10. Gee vir my ‘n rede
  11. Elke dag by jou (met Kurt Darren)
  12. Nobody like me
  13. Waar’s jy nou?
  14. Just a little bit longer
  15. Is dit ooit verby?
  16. Tenderly

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Anoniem ·

Charlize Berg hoort in Hollywood!  Sy het ‘n ongelooflike talent.

Anoniem ·

Die beste verwerking van Hemel op Tafelberg wat ek al gehoor het.  Welgedaan!

Suemala de Wet ·

Shoe! Charlize jyt n ongelooflike stem! My gunsteling song van jou is You an I wat jy saam met Heinz sing. Dus n ongelooflike talent wat julle al 2 het.

George Burton ·

Fantasties.Julle het nie nodig om RSG se speellyste vir die laaste 3/4 jaar met n fynkam deur te gaan om vir julle bekendheid te verkry soos een sanger duidelik al jare lank doen nie.Vir nuuskierigheid kan julle kyk na tussen 12 saans en 1 uur soggens asook op 19/05/2012 toe hy vyf speelbeurte gekry het sonder enige treffers die afgelope aantal jare(indien enige ooit)

George Burton ·

Fantasties.Julle het nie nodig om RSG se speellyste vir die laaste 3/4 jaar met n fynkam deur te gaan om vir julle bekendheid te verkry soos een sanger duidelik al jare lank doen nie.Vir nuuskierigheid kan julle kyk na tussen 12 saans en 1 uur soggens asook op 19/05/2012 toe hy vyf speelbeurte gekry het sonder enige treffers die afgelope aantal jare(indien enige ooit).Toevallig sing hy ook op Skouspel 2013 so dalk kan julle hom self sy wenresep vra.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.