Debbie se huwelikslied- Gert Potgieter

Gert PotgieterDie opera-tenoor Gert Potgieter, wat ook sukses met ligte Afrikaanse musiek behaal het, is op hierdie dag in 1929 gebore, en in 1977, in die ouderdom van 47 jaar, in ‘n motorongeluk oorlede. Hier is sy treffer Debbie se huwelikslied.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae