Debbie se huwelikslied- Gert Potgieter

In 1965 is  die  Afrikaanse rolprent Debbie vrygestel; Gert Potgieter het hierdie lied daarin gesing.

https://www.youtube.com/watch?v=0wLZDF2Dqe0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

Hettie ·

Goeiedag. Ek is opsoek na die cd van Willie Joubert of Danie Botha se Die Huwelikslied. Waar kan ek dit bekom asb?

Daantjie Dinamiet ·

Hettie, ek kan Danie Botha se Huwelikslied goed onthou; ek het dit gesing toe my vrou die kerk binnegestap het op ons troudag. Jy sal dit op Danie se album Geestelike wenners in die hande kan kry. Ek is nie bewus van ‘n opname van Willie Joubert nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.