Dewald Wasserfall betree vandeesweek die Top-20

Dewald Wasserfall (Foto: Stephen Elliott)

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top‑20 is daar agt snitte wat styg, sewe wat daal en vier wat onveranderd bly en een nuwe liedjie wat die Top-20 betree.

Refentse behou dié week sy nommer 1‑posisie. Die lied, ”Reisiger”, is ook op sy jongste album, Liefdegenerasie. Dié lied is uit Refentse se eie pen. Dewald Wasserfall betree die Top-20 op nommer 18 met ʼn nuwe enkelsnit van hom af getiteld, “Nuwe begin”.

  1. Refentse – “Reisiger”
  2. Corlea – “Breek my hart”
  3. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  4. Neil Somers – “Bloedgrond”
  5. Adam Tas & Stella – “Ek is ryk”
  6. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  7. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  8. Verskeie kunstenaars (Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay, Bobby van Jaarsveld en  Rohan du Toit) – “Die land”
  9. Jay – “Lê ’n bietjie langer”
  10. Jo Black – “Een klein klippie”
  11. Snotkop – “Souserig”
  12. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  13. Jan Blohm – “Word wakker”
  14. Appel – “Boer loop deur my are”
  15. Elandré – “Honderd duisend maal”
  16. Len Muller – “Sterrewals”
  17. Early B – “Ben Ten”
  18. Dewald Wasserfall – “Nuwe begin”
  19. Karlien van Jaarsveld – “Rooilip soene”
  20. Verskeie kunstenaars (Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Ghapi en Juan Boucher) – “Die gelofte”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.