Die eerste Afrikaanse musiekblyspel by die Teatro en Emo Adams se DVD

Emo-Adams

Emo Adams gesels oor sy nuutste DVD met die titel, Is Duidelik. Foto: Verskaf.

Allegaartjie 179: Donderdag 9 Oktober 2014

In hierdie Allegaartjie: Liefling die Musiekblyspel is hierdie Desember by die Teatro-teater by Montecasino te sien – Burger Meyer het meer hieroor gaan uitvind. Emo Adams kuier ook in die ateljee en praat oor sy nuwe DVD, Is Duidelik.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae