Die eerste dekade

David Fourie

David Fourie het in 2002 bekendheid verwerf in die werklikheidsreeks Idols. Vanjaar vier hy sy eerste tien jaar in die musiekbedryf met die vrystelling van sy nuwe album Die eerste dekade. Die album bevat drie slpinternuwe liedjies sowel as gewildste liedjies van sy vorige albums. Dit bevat ook David en Min Shaw se weergawe van haar lied Ek is baie lief vir jou. Van Dawid se vorige treffers wat op die album gehoor kan word sluit in Land in die Suide, Ek wil jou ken en Kaboemielies. (Select Musiek)

Speellys

  1. Ek wil jou wys
  2. My hart het klaar besluit (Met MoniQue)
  3. Proe pure plaas
  4. Ek wil jou ken
  5. Land in die Suide
  6. Jy soen soos ‘n engel
  7. Kaboemielies
  8. Hou my vas stywer vas
  9. Grotman
  10. Ek is baie lief vir jou (Met Min Shaw)
  11. Vir ‘n 100 000 jare
  12. Kom hier na my toe (Die Tarzan song)
  13. Ek is lucky
  14. Hart van my engel
  15. Ek het alles
  16. As
  17. Ek mis jou nog steeds
  18. Ek is hier

 

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.