‘Die Kontrak’-deelnemers domineer die Top-20

Ivan Roux en Demi Lee Moore

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 styg vyf snitte, tien daal en vyf bly onveranderd.

Demi Lee Moore, wenner van die gewilde VIA-realiteitsprogram, Die Kontrak, se enkelsnit, “Mis eet slaap herhaal” behou die week se nommer een‑posisie. Dit is ook die naam van haar album wat alreeds goue status bereik het.

  1. Demi Lee Moore – Mis eet slaap herhaal
  2. Jay en Lianie May – Siekverlief
  3. Karlien van Jaarsveld – Rooilipsoene
  4. 4Werke – Hart
  5. Tarryn Lamb – Mal oor jou
  6. Brendan Peyper – Jy laat dit maklik lyk
  7. Ivan Roux – Daai ding
  8. Refentse – Reisiger
  9. Dirk van der Westhuizen – Sexy vi my
  10. Refentse – Liefdegenerasie
  11. Dewald Wasserfall – Nuwe begin
  12. Jay – Lê ’n bietjie langer
  13. Leah – Ek mag jou mis
  14. Manie Jackson – Donker hart
  15. Tarryn Lamb – Vier woorde
  16. Corlea – Breek my hart
  17. Adam Tas en Stella – Ek is ryk
  18. Verskeie kunstenaars (Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay, Bobby van Jaarsveld en Rohan du Toit) – Die land
  19. Jo Black – Een klein klippie
  20. Verskeie kunstenaars (Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Ghapi en Juan Boucher) – Die gelofte

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.