DJ speel dit weer- Rinel Day

Rinel DayDit is vandag Rinel Day se verjaardag. Hier is die musiekvideo van DJ speel dit weer, wat sy oorspronklik op haar gelyknamige debuutalbum opgeneem het en weer op haar nuwe album, Dit staan in die sterre, ingesluit is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.