Die Springbok-rugbyspeler Pierre Spies stel sy musiektalent op hiedie snit ten toon; hy het in Afrikaans Hoër seunskool se koor gesing toe hy op hoërskool was. Hier sing hy saam met die nuwe Christelike groep Dagbreek, wie se eerste album pas vrygestel is.
Ek hou van rugby- Dagbreek saam met Pierre Spies
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.