Ek hou van rugby- Dagbreek saam met Pierre Spies

Uit die boort DagbreekDie Springbok-rugbyspeler Pierre Spies stel sy musiektalent op hiedie snit ten toon; hy het in Afrikaans Hoër seunskool se koor gesing toe hy op hoërskool was. Hier sing hy saam met die nuwe Christelike groep Dagbreek, wie se eerste album pas vrygestel is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.