Ek sing vir jou Bles Vol 2 en 10 jaar se grootste treffers

Gerrie Pretorius

Suid-Afrika se minnesanger, Gerrie Pretorius, het geen bekendstelling nodig nie en het Suid-Afrikaanse gehore die afgelope 10 jaar vermaak met treffers soos Annemarie, Adio Amore, Lekkerste lyfie en vele meer. Gerrie het in 2007 weer lewe gebring aan Bles Bridges se treffers en die album, Ek sing vir jou Bles, uitgereik wat platinumstatus bereik het. Gerrie het ook bewys dat hy nie van Suid-Afrika se eie legendes vergeet het nie met sy puik huldeblyk produksie aan Bles Bridges. Dit was een van 2007 se grootste sukses stories in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.

Gerrie Pretorius se Grootste Treffers CD sowel as ‘n Ek sing vir jou Bles Vol 2 is nou beskikbaar by musiekwinkels landswyd. (Maroela Musiek)

Speellys

Ek sing vir jou Bles Vol 2

  1. Wie ry saam
  2. Daar hang ‘n duisend liggies
  3. Green green grass of home
  4. Dankie vir alles Heer
  5. Delilah
  6. Hey gaan jy weer
  7. Frank Sinatra Medley
  8. Its no secret
  9. Swaeltjie
  10. Heidi
  11. Dankie vir Alles (duet met Coenie de Villiers)
  12. Room full of Roses
  13. Ruiter van die windjie
  14. I am the eagle, you’re the wind
  15. I love you
  16. ‘n Aand om nooit te vergeet nie
  17. Wie ry saam
  18. Hey gaan jy weer

Tien jaar se grootste treffers

  1. Annemarie
  2. Sewe Sondes
  3. Ek wil jou vir altyd
  4. Adio Amore
  5. Deur die jare heen
  6. Hey jy
  7. Alles Pas
  8. Net soos ‘n wilger
  9. Klein Karoo
  10. All of the time girl
  11. Die blonde matroos
  12. Maggie
  13. Westewind
  14. Santa Maria
  15. Reik na die sterre
  16. Mama Thembu’s Wedding
  17. ‘n Aand om nooit te vergeet nie
  18. To all the girls we’ve loved before
  19. Lekkerste lyfie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.