Ek val vir jou

MoniQue

Ek val vir jou is die debuutalbum van MoniQue. Die album, met 19 snitte, bevat hoofsaaklik splinternuwe diskonommers in Afrikaans, met daarby ‘n aantal Engelse gistergunstelinge byderwets opgeklits.Dit titelsnit Ek val vir jou saam met die kletsrymer Snotkop beloof ʼn treffer te wees. MoniQue het talle van die liedjies op die album self geskryf. Die album bevat ook MoniQue se weergawe van Steve Hofmeyr se Agter elke man en die splinternuwe liefdesballade Blou (sonder jou). Ek val vir jou is vars en energiek. (Select Musiek)

 

Speellys

  1. Ek val vir jou (met Snotkop)
  2. Sê my hoe
  3. Agter elke man
  4. Cambodia
  5. Gister is verby
  6. Blou (sonder jou)
  7. De ja vu
  8. Rondomtalie
  9. Wat ek bedoel
  10. If I could turn back time
  11. Perfect romance
  12. Verskoon my
  13. Jy kan my nie vang nie
  14. If I had a way
  15. Sê my wat jy doen
  16. Jammer
  17. Niks is onmoontlik

Bonussnitte

  1. Blou (sonder jou) dansweergawe
  2. Lose control (met Snotkop)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.