Ek wil jubel

Willie Joubert

Willie Joubert se splinternuwe album Ek wil jubel bevat 18 opheffende geestelike liede tot eer van sy Skepper. Die album volg op bekroonde God van wonder wat goue status bereik het. Die album spog met ‘n gemoedelike balans tussen innige aanbiddingsliedere en uitbundige lofprysing.Tussen die suiwer musikale ervarings is die ligte klassieke duet Soli Deo Gloria (saam met die bekroonde groep Romanz). Willie Joubert is ʼn kunstenaar wat God se liefde ervaar en uitleef. (Select Musiek)

 

Speellys

  1. Ek wil jubel
  2. Ons sing hallelujah
  3. Soli deo Gloria (met Romanz)
  4. My lewe sing ‘n loflied (met Natasha Joubert)
  5. My daaglikse brood
  6. My gebed vir hierdie dag
  7. Hy’s die sleutel van die lewe
  8. Mag die here jou seen (verjaardagliedjie)
  9. My wêreld lê stukkend
  10. Your spirit makes me fly
  11. My God is by my
  12. Doen dit sommer nou
  13. Hoor ons gebede
  14. My hart is nie meer verlore
  15. Ons moet soos kinders glo
  16. Ek en jy (met Natasha Joubert)
  17. Hoe sê ‘n mens ek is jammer
  18. Heilig is die here

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Mariaan Oosthuizen ·

Ek wil ook asb 1 koop.. Wanneer Kom jy Windhoek toe.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.