Willie Joubert
Willie Joubert se splinternuwe album Ek wil jubel bevat 18 opheffende geestelike liede tot eer van sy Skepper. Die album volg op bekroonde God van wonder wat goue status bereik het. Die album spog met ‘n gemoedelike balans tussen innige aanbiddingsliedere en uitbundige lofprysing.Tussen die suiwer musikale ervarings is die ligte klassieke duet Soli Deo Gloria (saam met die bekroonde groep Romanz). Willie Joubert is ʼn kunstenaar wat God se liefde ervaar en uitleef. (Select Musiek)
Speellys
- Ek wil jubel
- Ons sing hallelujah
- Soli deo Gloria (met Romanz)
- My lewe sing ‘n loflied (met Natasha Joubert)
- My daaglikse brood
- My gebed vir hierdie dag
- Hy’s die sleutel van die lewe
- Mag die here jou seen (verjaardagliedjie)
- My wêreld lê stukkend
- Your spirit makes me fly
- My God is by my
- Doen dit sommer nou
- Hoor ons gebede
- My hart is nie meer verlore
- Ons moet soos kinders glo
- Ek en jy (met Natasha Joubert)
- Hoe sê ‘n mens ek is jammer
- Heilig is die here
Ek wil ook asb 1 koop.. Wanneer Kom jy Windhoek toe.