Elandré, Riaan Benadé klim die Top-20

Elandré se jongste enkelsnit, “Dag en nag”, het verlede week die Maroela Media Afrikaanse Top-20 betree en klim vandeesweek met meer as 12 plekke na die tweede posisie.

Riaan Benadé se “Gooi nog ʼn whiskey” styg ook van die 19de plek na die no. 5-posisie op vandeesweek se treffersparade. Benadé se debuutalbum, Spontaan, is pas bekendgestel.

Bernice West se debuutenkelsnit, “Sonop-blom”, bly vir nóg ʼn week in die no. 1-posisie.

  1. Bernice West – “Sonop-blom”
  2. Elandré – “Dag en nag”
  3. Bernice West – “Die hart”
  4. Christia Visser – “Wildste oomblik”
  5. Riaan Benadé – “Gooi nog ’n whiskey”
  6. Appel – “Nonna”
  7. Elandré – “Die woorde uit jou mond”
  8. Christia Visser – “Kaal voor jou”
  9. Francois van Coke met Jan Blohm – “Die toekoms”
  10. Die Heuwels Fantasties met Ampie – “Ons moet leef”
  11. Loufi – “Boude”
  12. Spoegwolf – “Swart vere”
  13. Karlien van Jaarsveld – “Ruil jou vir my”
  14. Ruhan du Toit – “Monumentaal”
  15. Dirk van der Westhuizen – “Dirty 30’s”
  16. Brendan Peyper – “Vasdanslyf”
  17. Len Muller met Stella – “Toevlug”
  18. Juan Boucher met Neil Somers – “In die Bosveld”
  19. Jo Black – “Spring”
  20. Robbie Wessels & Liezel Pieters – “Iemand daarbo”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Neptune ·

Riaan Benade : As n liefhebber van alle soorte musiek is jou enkel snitte “Spontaan” en “Lieg vir my” van die beste wat ek al in jare gehoor het. Hou so aan en ek verwag n helder toekoms vir jou in die beryf. Kom kuier gerus in Rustenburg as jy kan.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.