Kinders is dol daaroor om hul eie musiek te maak. Met dié handige wenke is dit net soveel pret om self die instrumente te maak!
Al die instrumente kan gemaak word deur materiaal wat by die huis beskikbaar is.
Julle ontdek dalk verborge talente en jou kleinspan is dalk die volgende Kosie Beukes! Klik hier om meer te lees oor dié agtjarige wat 14 instrumente kan speel.
Die volgende wenke is oorspronklik op die volgende webwerwe gepubliseer: The Craft Train, Kinderart, Small for Big, Krokotak, e@arth c@are, minieco.co.uk, In lieu of Preschool, Mama Recicla, Handmade Charlotte