Harlekyn- Sonja Herholdt

Sonja HerholdtDie legendariese Afrikaanse sangeres Sonja Herholdt verjaar vandag. Hier is haar treffer Harlekyn, wat Anton Goosen geskryf het en wat in 1980 die treffer van die jaar op Edwill van Aarde se radioprogram Afrikaanse Treffers was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.