Hier kom die braai- Kaptein Skuim saam met Anton Botha

Kaptein SkuimHier is Kaptein Skuim se jongste parodie-liedjie; hierdie keer op die wysie van Here coms the bride. Dit het baie gewild geword nadat dit ‘n paar weke gelede op Jacaranda FM gespeel is, en dit is die titelsnit vanaf sy jongste album. Anton Botha sing hier saam met hom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.