Idols-wenners en -deelnemers wat sukses met Afrikaanse treffers behaal het

Heinz Winckler (Ek kan weer in liefde glo, Jakaranda-koningin, 24/7/365, Vat my hand, Jy’s net myne)

Andriëtte (Sê dit weer, Napoleon, Dink aan my, Is dit jy?, Wat rym met liefde, Vat my hoër, Dinge)

Anke (Limbo)

Elvis Blue (Rede om te glo)

Melanie Lowe (As)

David Fourie (Kaboemielies, Grotman, Die stem, Vir 100 000 jare, Jy soen soos ‘n engel, Hou my vas stywer vas)

Karlien Husselman (Niemand nog soos jy, Rosie van die Vrystaat, Ditto, Sing jou hart van liefde)

Karen Ferreira (Altyd joune, Oh baby jy lat die son weer skyn, Tokolos)

Brandon October (Ek dink aan jou, Môre)

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.