Jo Black kraai steeds koning op Top-20

Jo Black

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar vier snitte wat styg, nege wat daal en sewe wat onveranderd bly.

Jo Black behou vir die tweede agtereenvolgende week die nommereenposisie met “Voel jy die genade”.

  1. Jo Black – “Voel jy die genade”
  2. Demi Lee Moore – “Mis eet slaap herhaal”
  3. Refentse – “Liefdegenerasie”
  4. Ivan Roux – “Daai ding”
  5. Jay & Lianie May – “Siekverlief”
  6. Manie Jackson – “Donker hart”
  7. Karlien van Jaarsveld – “Rooilipsoene”
  8. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  9. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  10. Refentse – “Reisiger”
  11. 4Werke – “Hart”
  12. Dewald Wasserfall – “Nuwe begin”
  13. Leah – “Ek mag jou mis”
  14. Straatligkinders – “Krake”
  15. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  16. Straatligkinders – “Wonder”
  17. Brendan Peyper – “Jy laat dit maklik lyk”
  18. Early B met Jack Parow & Justin Vega – “Potte”
  19. Vernon Barnard – “Soekhart”
  20. Jay – “Lê ’n bietjie langer”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.