Jo Black voel steeds die genade op die Afrikaanse Top-20

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar ses snitte wat styg, agt wat daal, vyf wat onveranderd bly en een nuwe toetrede.

Refentse maak nog ʼn toetrede tot vandeesweek se Top-20 met “Baie Gevaarlik”, wat op sy jongste album, Liefdegenerasie, verskyn.

Jo Black behou die nommer een‑posisie vir die vierde agtereenvolgende week met “Voel jy die genade”. Dié snit is op sy jongste album, ook getiteld Voel jy die genade, wat vroeër vandeesmaand uitgereik is.

  1. Jo Black – “Voel jy die genade”
  2. Karlien van Jaarsveld – “Rooilipsoene”
  3. Demi Lee Moore – “Mis eet slaap herhaal”
  4. Refentse – “Liefdegenerasie”
  5. Jay & Lianie May – “Siekverlief”
  6. Straatligkinders – “Krake”
  7. Ivan Roux – “Daai ding”
  8. Manie Jackson – “Donker hart”
  9. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  10. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  11. Early B ft Jack Parow & Justin Vega – “Potte”
  12. Dewald Wasserfall – “Nuwe begin”
  13. 4Werke – “Hart”
  14. Refentse – “Reisiger”
  15. Leah – “Ek mag jou mis”
  16. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  17. Brendan Peyper – “Jy laat dit maklik lyk”
  18. Arno Jordaan – “Derde wêreldoorlog”
  19. Straatligkinders – “Wonder”
  20. Refentse – “Baie Gevaarlik”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.