Jy is my liefling- Min Shaw

Min ShawDit is moeilik om te glo dat die sangeres en aktrise Min Shaw vandag haar 80ste verjaardag vier. Hier is die titelliedjie van Jy is my liefling, waarin sy hoofrol vertolk het. Dié liedjie is in die 1930’s deur Cissy en Willie Cooper geskryf, en toe Min dit in die gelyknamige rolprent gesing het, het dit weer ‘n treffer geword.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.