Karlien van Jaarsveld klim die Maroela Media Top-20

Karlien van Jaarsveld 2

Karlien van Jaarsveld

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top‑20 is daar vier snitte wat styg, 11 wat daal en vyf wat onveranderd bly.

Brendan Peyper, Karlien van Jaarsveld en Dewald Wasserfall geniet aandag die afgelope week en Corlea Botha bly vir die tweede week in die nommer 1‑posisie.

  1. Corlea  – “Breek my hart”
  2. Refentse  – “Reisiger”
  3. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  4. Dewald Wasserfall  – “Nuwe begin”
  5. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  6. Adam Tas & Stella – “Ek is ryk”
  7. Jay  – “Lê ’n bietjie langer”
  8. Neil Somers – “Bloedgrond”
  9. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  10. Verskeie kunstenaars (Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Jay, Bobby van Jaarsveld & Rohan du Toit) – “Die land”
  11. Jo Black – “Een klein klippie”
  12. Karlien van Jaarsveld – “Rooilipsoene”
  13. Snotkop  – “Souserig”
  14. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  15. Appel  – “Boer loop deur my are”
  16. Jan Blohm – “Word wakker”
  17. Brendan Peyper – “Jy laat dit maklik lyk”
  18. Early B – “Ben Ten”
  19. Elandré  – “Honderd duisend maal”
  20. Verskeie kunstenaars (Adam Tas, Chris Chameleon, Ghapi, Appel & Juan Boucher) – “Die gelofte”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

tammer ·

Interessant het verschil tussen de Afrikaans top 10 en de Nederlandstalige. Afrikaans = traditioneel & “wit” & 100.000en youtubeviews, Nederlandstalig = urban & “swart” & miljoenen views.
2018 in Holland:
1) Yung Felix – Loco ft. Poke & Dopebwoy 37.800.000 views
2) Ronnie Flex – Blijf Bij Mij ft. Maan 29.800.000 views
3) Josylvio – Catch Up 20.800.000
4) Kinderen voor Kinderen – Fitlala 16.800.000
5) BLØF ft. Geike Arnaert – Zoutelande 16.500.000
6) Bizzey – JA! ft. Kraantje Pappie, Chivv & Yung Felix 16.200.000
7) Hardwell x Bizzey x Lil Kleine x Chivv – Ze Willen Mee 15.400.000
8) L’Algérino – Hola ft. Boef 15.200.000
9) Bizzey X Boef – Drama 15.100.000
10) Ronnie Flex – Fan ft. Famke Louise 14.700.000
11) Broederliefde – Officieel 14.200.000 views

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.