
Koos Kombuis
Talle kunstenaars is vir ons oor die algemeen net bekend as ons hul verhoogname hoor, byvoorbeeld Dozi, Snotkop, Ray Dylan en Min Shaw. Maar dit is nie die name wat hul ouers uitgedink het of wat noodwendig in hul identiteitsdokumente verskyn nie.
Daantjie Dinamiet het gaan ondersoek instel om die kunstenaars se “regte” name op te spoor.
Dozi- Henk Opperman
Snotkop- Francois Henning
Adam Tas- Francois van der Merwe
Ray Dylan- Jaco Jersich
Ben E. Madison- Ben Blignaut
Maritza -Brenda du Preez
Thys die Bosveldklong- Thys Streicher
Min Shaw- Wilhelmina Jacoba Viviers
Kupido- Johan Wessels
Die Troebadoer- Ed van Wyk
Alan Ladd- Louw Wessels
Jack Parow – Zander Tyler
Koos Kombuis – André le Roux du Toit
Johannes Kerkorrel – Ralph John Rabie
Francois van Coke – Francois Badenhorst
Ken jy ander Suid-Afrikaanse kunstenaars wat ons nie hier genoem het nie? Lewer gerus kommentaar onderaan die berig.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
20 Kommentare
Wat is Nadine se volledige naam?
Jak de Priester is Jaco Voster as ek reg onthou. Sal ook van bevestiging hou :)
Karen Zoid – Karen Greeff
Bernoldus Niemand – James Phillips
Jan Blohm – Jurie Kymdell
Bacchus Nel – Stephen Nel
Abel Kraamsaal – is Abel Strydom
Chris Chameleon – Chris Mulder