Kunstenaars se regte name

Koos Kombuis

Talle kunstenaars is vir ons oor die algemeen net bekend as ons hul verhoogname hoor, byvoorbeeld Dozi, Snotkop, Ray Dylan en Min Shaw. Maar dit is nie die name wat hul ouers uitgedink het of wat noodwendig in hul identiteitsdokumente verskyn nie.

Daantjie Dinamiet het gaan ondersoek instel om die kunstenaars se “regte” name op te spoor.

Dozi- Henk Opperman
Snotkop- Francois Henning
Adam Tas- Francois van der Merwe
Ray Dylan- Jaco Jersich
Ben E. Madison- Ben Blignaut
Maritza -Brenda du Preez
Thys die Bosveldklong- Thys Streicher
Min Shaw- Wilhelmina Jacoba Viviers
Kupido- Johan Wessels
Die Troebadoer- Ed van Wyk
Alan Ladd- Louw Wessels
Jack Parow – Zander Tyler
Koos Kombuis – André le Roux du Toit
Johannes Kerkorrel – Ralph John Rabie
Francois van Coke – Francois Badenhorst

Ken jy ander Suid-Afrikaanse kunstenaars wat ons nie hier genoem het nie? Lewer gerus kommentaar onderaan die berig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

20 Kommentare

BASIE WILKEN ·

Malcolm Watson, lead-kitaarspeler van die groep the Rising Sons

Nell ·

Ek wonder ook al jare lank oor die Kavalier. Is daar iemand wat weet?

Daantjie Badenhorst ·

Nadine se van is Hoffeldt; ek het vergeet om dit te noem.Dankie vir diegene wat nog name bygevoeg het.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.