Lochner de Kock se nuwe CD

lochner de kock haal asem en leer dans

Lochner de Kock is in Februarie by die Pierneefteater in Pretoria te sien.

Hy word in die optrede begelei deur Joshua Oosthuizen op kitaar. Hy sing liedjies van sy splinternuwe CD, Haal asem en leer dans – wat deur JNS Musiek uitgegee is en versprei word. Die vertoning is ‘n woord- en musiekreis met gedigte, verhale, liedjies en anekdotes oor die lewe van ’n trekarbeider van die hart…

Plek: Pierneefteater (op die hoek van Mogg en Pierneefweg in Villieria, Pretoria (op die terrein van Hoërskool Hendrik Verwoerd) Klik hier vir aanwysings
Datum: Vrydag 21 Februarie om 20:00
Kaartjies: R90/R100
Besprekings: Tel. 012 329 0709

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.