Luister: Anneli se Kerswens vir jou


Foto: Skermskoot uit die video

Foto: Skermskoot uit die video

Anneli van Rooyen het vroeër vanjaar by Maroela Media kom kuier oor haar jongste album, Nogtans sal ek sing. Lees gerus die volledige onderhoud hier.

Luister ook na die podsending met Anneli se Kerswens vir jou.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

marianne ·

DANKIE ANNELIE! Ons is so dankbaar dat jy deel is van ons lewens. Jy is baie spesiaal en ons het jou lief.
MAG GOD JOU DRA JOU SEEN EN VERSTERK EN MAG JY ‘n GESEENDE KERSVEES HE…

Riekie en Dick Strydom ·

BRAVO ANNELIE ONS LIEFLING. Jy is vir ons in P.m.burg ‘n Gods engel. In eerbied dank ons God dat Jy deur Hom gedra word en dat Hy Jou vir ons bewaar. Mag al jou wense en drome bewaar word hierdie Kers gety….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.