Luister: Anton Myburgh sing oor die lewe van die motorfietsryers


Anton-Myburgh

Anton Myburgh saam met ‘n paar motorfietsryers tydens die maak van die liedjie ‘Biker Angel’ se musiekvideo. Foto: Facebook.

Die liedjieskrywer en sanger Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, se jongste album Biker Angel is vroeër in Oktobermaand bekendgestel. Die titelsnit van hierdie album is ʼn besonderse liedjie wat Anton en sy gesin na aan die hart lê.

Esté Meyer Jansen het met Anton oor die album gesels en ook sommer ʼn bietjie meer te wete gaan kom oor die sanger se nuwe passie vir motorfietsry.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Joe ( Issabelle ) ·

Anton , ek is absoluut gek oor hierdie cd ( video ) van jou …. maar net so ook oor al jou ander musiek !! Sjoe , ek geniet jou musiek net so baie soos Manie Jackson sin alhoewel julle my gunstelinge sangers is ! Is tans in Egipte , waar my man werksaam is , maar niks keer my om op ” you tube ” na julle musiek te luister nie !!! Dankie vir die ” great ” song …… doen so voort & sterkte vorentoe …. Liefde groete uit die land van Farao XXX

fransie rowles ·

Aah ons vrek oor jou musiek!!!!
Waar gaan ek die cd kry?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.