Luister: Blues-maestro Dan Patlansky praat oor 2015-toere

Dan-Patlansky-en-orkes

Dan Patlansky en sy orkes is in Maart en April op verhoë regoor Suid-Afrika te sien. Foto: Justin Dallas/Danpatlansky.com

Ná Dan Patlansky se akoestiese solo-toer verlede jaar is die meester- kitaarspeler terug op Suid-Afrikaanse verhoë met ʼn volledige orkes om sy album, Dear Silence Thieves, te bemark.

Patlansky het by Maroela Media kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor die sukses van sy jongste album tot dusver:

Toerdatums vir Maart en April:

  • 13 Maart – Michaelhouse-teater, KwaZulu-Natalse middellande
  • 14 Maart – Open String, Kloof
  • 15 Maart – Schlesinger-teater, Kwazulu-Natalse middellande
  • 20 Maart – Cafe Barcelona, Pretoria
  • 22 Maart – Playstation-teater, Johannesburg
  • 25 Maart – Cafe Barcelona, Pretoria
  • 26 Maart – Emperors Palace Barnyard, Johannesburg
  • 27 Maart – Inniskuur, Bloemfontein
  • 28 Maart – Die Bôrdienghuis, Wellington
  • 30 Maart – Fugard-teater, Kaapstad
  • 2 April – George kunsteteater, George
  • 3 April – 33 Chapel St Studios, Port Elizabeth
  • 4 April – Guild-teater in Oos-Londen
  • 5 April – Splashy Fen musiekfees, Underberg

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae