Luister: Brendan Peyper gesels oor musiek, sukses en deel ʼn paar van sy gunstelinge


Brendan-Peyper

Brendan Peyper. Foto: Facebook.

Brendan Peyper het vroeër vanjaar die musiekwêreld gestormloop met sy eerste enkelsnit “Stop wag, bly nog ʼn bietjie”. Die Bloemfonteiner se tweede liedjie “Tafelberg vir twee”, is ook nou vrygestel en hy het ʼn draai in Maroela Media se ateljee kom maak om te gesels oor sy musiek en die sukses wat hy tot dusver behaal het.

Brendan het ook ‘n paar vinnige vrae van Esté Meyer Jansen beantwoord wat bietjie meer vertel van die man agter die musiek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.