Luister: Cordelia gesels oor geloof, liefdadigheid en Vrouemaand


Cordelia-02

Cordelia gesels met Maroela Media oor vrouwees en haar liefdadigheidsprojekte. Foto: Facebook.

Cordelia kom maak weer ʼn draai in Maroela Media se ateljee en hierdie keer gesels sy oor vrouwees en haar liefdadigheidsprojekte. Esté Meyer Jansen vind uit dié sangeres het al ʼn paadjie met vergifnis moes stap en ook waarom weeskinders haar so na aan die hart lê.

Bly ook ingeskakel want die onderhoud word uitgespeel met Cordelia se treffersnit, “Mal in jou kop”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.