Luister: Corlea en Jannie op vanjaar se Afri-Duetfees


Afri-Duetfees-01

Daar is nog enkele kaartjies beskikbaar vir die Afri-Duetfees 2015 beskikbaar. Foto: Verskaf.

Die Afri-Duetfees is een van Suid-Afrika se glansrykste musiekaande van die jaar. Elke jaar word die gehoor vermaak met die room van die Afrikaanse musiekbedryf en vanjaar is geen uitsondering nie. Een van die sangpare wat tydens die vertoning optree is Corlea Botha en Jannie Moolman wat pas hulle duetdebuutalbum, Alle paaie lei na Rome, uitgereik het.

Esté Meyer Jansen het met Corlea en Jannie gesels oor dié album asook oor die Afri-Duetfees wat Vrydag in die ZK Matthews-teater op die Unisa-kampus in Pretoria plaasvind.

  • Enkele kaartjies vir vanjaar se Afri-Duetfees is nog beskikbaar. Besprekings kan gedoen word deur ʼn e-pos te stuur na [email protected].

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.